Kom kuier saam op 19 en 20 Nov te Witbank.  

Ons laaste Kampvuur vir 2016 vind plaas by Merlindale Gemeente naby Witbank en by dié geleentheid gaan ons sommer ook die kans benut om Kersliedere by Kerslig te sing. Pak ‘n piekniekmandjie, braaidingetjie en drinkgoed en kom geniet die aand saam met ons! Die vure sal hoog brand, wors, pap-en-sous, asook slaaie, is gratis. Kontak gerus vir Jenny by selno: 0834535264 of Laetitia by selno: 0829596837 vir meer besonderhede en aanwysings.

 

 

 

 

KampvuurWhat Wonderful Campfire Week-ends we enjoyed this year! Make sure to join us in 2017 during one of these life changing events. See photographs in the Gallery.