10-12 Junie/June 2016 – Potchefstroom/Klerksdorp

Wat ‘n wonderlike naweek te Potchefstroom en Klerksdorp. Daar was natuurlik heerlik gekuier Om Die Kampvuur en Sondag in Klerksdorp was die “Bikers” kerk ‘n hoogtepunt.

 

29-31  July/Julie 2016 – Sabaan

We got radical around the Campfire at Sabaan near Hazyview.

Dok het gaan delf in die Bybelse geskiedenis om te kyk na die eienskappe wat die helde en heldinne gehad het wat die ergste marteling verduur het en hul lewens op die altaar gelê het vir die Evangelie van Jesus Christus.

Almal het met kosbare lewenslesse daarvandaan vertrek met hernieude toewyding aan Christus.