Laaste Kampvuur 2016

Kom kuier saam op 19 en 20 Nov te Witbank.   Ons laaste Kampvuur vir 2016 vind plaas by Merlindale Gemeente naby Witbank en by dié geleentheid gaan ons sommer ook die kans benut om Kersliedere by Kerslig te sing. Pak ‘n piekniekmandjie, braaidingetjie en...

Get Radical Around The Campfire

10-12 Junie/June 2016 – Potchefstroom/Klerksdorp Wat ‘n wonderlike naweek te Potchefstroom en Klerksdorp. Daar was natuurlik heerlik gekuier Om Die Kampvuur en Sondag in Klerksdorp was die “Bikers” kerk ‘n hoogtepunt.   29-31 ...

Kamp Radikaal – 19 April

Kamp Radikaal by Meulstroom  Dit was ‘n belewenis! Vrydagaand: Heerlike Ete en Skop verrigtinge af met lekker “ontmoet mekaar” en Woord Om die Kampvuur met Dok Andre. (Volgelinge het ook Eina) Saterdag: Tipiese dag tydens een van ons naweekkampe Vroeg uit die...