Kamp Radikaal by Meulstroom

 Dit was ‘n belewenis!

Vrydagaand: Heerlike Ete en Skop verrigtinge af met lekker “ontmoet mekaar” en Woord Om die Kampvuur met Dok Andre. (Volgelinge het ook Eina)

Saterdag:

Tipiese dag tydens een van ons naweekkampe

Vroeg uit die vere vir die wat saam met Dok om die Woord wou vergader

Later – Dok  gesels oor Prioriteite: Kry jou Lewe in Orde

(Pouse met Koffie en Beskuit)

Brunch

Persoonlike Profiel Ontleding en Identiteit (Pret met Pieta)

Koffie

Die Sensasie Hasie Sindroom (Dr. Andre)

Spanspeletjies saam met Jonty en Zandelee

Aandete

Kampvuur: Dr. Andre gesels oor Gebrokenheid: Minder is Meer

Sondag: Vroeg uit die Vere: Om die Woord saam met Dok

Dok se boodskap– “Volgelinge wees RADIKAAL”

Jy kan want Jesus kan! Geroep, bemagtig, toegerus en uitgestuur.

Brunch

Deel  kontakbesonderhede, groet en vertrek huiswaarts om voluit te lewe!!